School FeesAfrikaans

Tennis

Cornel Liebenberg speel in die afgelope Aprilvakansie in die TSA Nasionale Kampioenskappe. Saam met sy dubbelsmaat, Stuart van der Merwe van Waterkloof Preparatory School, wen hulle die o.12 dubbelspel en is die 2017 Nasionale o.12 seuns Dubbelspelkampioene. Bogenoemde voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie. Ons is trots op jou, Cornel!

“GREY-POUND” ASSISTENTE POS /“GREY-POUND” ASSISTANT POST

“GREY-POUND” ASSISTENTE POS is by Grey Kollege Primêre Skool beskikbaar Motoriese Ontwikkelingsgroepe vir Gr 1-3 sal deur die assistent aangebied moet word Maandae tot Donderdae vanaf 7 00 – 13 00 CV’s moet by die skool se kantoor ingehandig word of na lbrits gcpb co za gestuur word “GREY-POUND” ASSISTANT POST available at Grey College Primary School Assistant

Skaak Jan 2017

Christiaan Kotze speel in die o.14-afdeling en behaal ‘n 1ste plek. Hy wen 5 uit 5 wedstryde. Ruan Kotze (gr 1) speel in sy eerste toernooi en behaal ‘n 1ste plek in die o.8-afdeling.