Sport CalendarAfrikaans

Sport Head

Mr I Lemmer

mail  sport@gcpb.co.za

  BULTFONTEIN BOERTJIEFEES 31 AUGUSTUS – 2 SEPTEMBER 2017   Kom geniet die plattelandse gasvryheid tydens die jaarlikse Boertjiefees te Bultfontein   Spesiale gesinspakkette teen R 500 is verkrygbaar vir 2 volwassenes en 2 skoolgaande kinders 7 – 18 jaar wat u toegang tot die fees en alle vertonings gee vir die duur van die fees Toegang vir kinders 0 – 6 jaar is gratis