Tuis Geskiedenis Terrein en Gebou Tuck Shop Koshuise IT Sentrum Beherende Liggaam Personeel Akademie
Kultuur Sport Pre-Primêr Reunie Prospektus Aansoek Vorm Gallery Kontak Ons
Sport
Grey Kollege is bekend vir sy uitstekende sportprestasies. Op en van die veld af, het ons seuns hulself reeds as uitstekende spanspelers bewys. Hulle is manne met die nodige sportmanskap en seuns wat daarna strewe om te wen. Dit is die basiese beginsel by Grey. Hulle speel met 'n passie onder die bekwame leiding van sommige wêreldklas afrigters. Hulle leer nie net die reëls van die spel nie, maar ook belangrike lewenslesse. Elke GCPB leerder kan 'n holte vir sy voet vind tussen die menige sportaktiwiteite. Almal word aangemoedig om aan ten minste een van die vele aktiwiteite deel te neem, sodat elkeen in 'n goed gebalanseerde Grey-seun kan ontwikkel.

Athletics
Atletiek (Somersport)
Grey-Kollege se atlete is een van die spog produkte van ons skool. Grey Kollege is een van die mees suksesvolle skole op primêre atletiekgebied in Suid-Afrika. Afrigting vind plaas deur 'n junior atletiek klub wat deur Mnr Eugene Lindeman bestuur word. Professionele afrigters is verantwoordelik vir ...
afrigters en spanne   meer

Triathlon
Driekamp (Somersport)
Driekamp, 'n nuwe Olimpiese Spele Sportsoort is baie gewild onder landloopatlete en swemmers. Hierdie sportsoort word in die somer beoefen en is 'n kombinasie van swem, hardloop en fietsry. Die seuns put baie genot uit hierdie sportsoort.
afrigters en spanne

Biathlon
Tweekamp (Somersport)
Tweekamp bestaan uit 'n kombinasie van swem en hardloop waaraan elke atleet deelneem. Grey Primêr het reeds verskeie SA Kampioene, sedert die ontstaan van die sportsoort by Grey, opgelewer
afrigters en spanne

Duathlon
Dubbelkamp (Wintersport)
Dubbelkamp, 'n kombinasie van hardloop en fietsry, het in 1995 by Grey 'n aanvang geneem. Gedurende die 3de en 3de kwartale neem die seuns aan verskeie kompetisies, insluitende liga-kompetisies, deel.

Deelname aan hierdie sportsoort neem met rasseskrede toe en is veral gewild onder landloop atlete.
afrigters en spanne

Cross Country
Landloop (Wintersport)
Landloop is een van die ou gevestigde aktiwiteite by Grey. Om suksesvol te wees in kompetisies gedurende wintermaande, moet daar dwarsdeur die jaar geoefen word. Deelnemers is dus baie fiks en die fiksheid strek tot voordeel van deelname aan ander aktiwiteite.
afrigters en spanne

Cricket
Krieket (Somersport)
Gedurende die 1ste en 4de kwartale word daar krieket gespeel.

Mini-krieket: Grade 1 & 2
afrigters en spanne   meer

Hockey
Hokkie (Wintersport)
Hokkie lok elke jaar groot belangstelling uit. Ouers, tersiêre studente en senior leerders van Grey help met die afrigting. Buiten die aanleer van spelreëls en tegnieke, word 'n liefde vir die sportsoort gekweek. Liga wedstryde vind gedurende die derde kwartaal plaas. Grey neem ook deel aan verskeie toernooie en vriendskaplike wedstryde.
afrigters en spanne

Rugby
Rugby (Winter Sport)
Rugby is die room van Grey sport. By Grey word rugby gespeel tydens die tweede- en derde kwartale. Daar is vier ouderdomsgroepe: Graad 1, O/9, O/11, O/13. In elke ouder- domsgroep word vyf spanne in die liga ingeskryf.

Grey Rugby bied aan ons seuns die geleentheid om fisies sowel as int...
afrigters en spanne   meer

Tennis
Tennis (Reg deur die jaar)
Grey is welbekend vir sy top kwaliteit tennis. Die skool het twaalf tennnisbane en al die leerders word aangemoedig om van die fasiliteite gebruik te maak.

Die spanne word verdeel in die volgende sek...
afrigters en spanne   meer

Mini-Tennis
Mini-Tennis
Mini-tennis is bekend gestel tot en met die grondslag-fase ten einde leerders te help om die vaardighede van tennis te bemeester. By Grey-Kollege glo ons dat, in hierdie fase, die leerder die basiese beginsels moet aanleer ten einde 'n liefde vir tennis te kweek.

afrigters en spanne

Soccer
Sokker (Wintersport)
Word reeds vele jare beoefen en het deurgans aan 'n groot getal leerders 'n vorm van vermaaklikheid verskaf.

'n Baie gesonde liga-sisteem is in plek en al ons spanne neem op 'n weeklikse basis deel...
afrigters en spanne   meer

Squash
Muurbal (Reg deur die jaar)
Elke jaar neem die seuns deel aan die Suid-Vrystaat geslote kampioeskappe sowel as die Vrystaat ope toernooi in die O/11 en O/14 ouderdomsgroepe.

Sedert 1997 word 'n span ingeskryf in die Winter Muur...
afrigters en spanne   meer

Swimming
Swem (Somersport)
Swem word gekatagoriseer in die volgende:
  • Graad 1 (2 groepe)
  • Graad 2 (2 groepe)
  • ...
afrigters en spanne   meer

Tuis   |  Kontak Ons  |  Browser  |  Vrywaring  |  Privaatheid  |  IBS  |  Webmeester
© 2012 Grey College Primêre Skool Bloemfontein