Biathle Vrystaat Kampioenskappe


Biathle Vrystaat Kampioenskappe

Die Biathle Vrystaat Kampioenskappe het plaas gevind op 21 April 2018.
Na afloop van die byeenkoms is die Vrystaat Biathle-span gekies om die Vrystaat te gaan verteenwoordig op SA’s.
Vier van ons Grey-seuns is opgeneem in die span as gevolg van hulle briljante prestasies.
Cayden Potgieter, Botha Barnard, Jannes Krause en Hanru Krause.
Die SA Kampioeskappe vind plaas op 23 Junie te Port Elizabeth.
Baie sterkte aan hierdie seuns.

Sharing Tools

Landloop Liga Uitslae:

Landloop Liga Uitslae: Boys 11-- 3km 4 Janneman Jordaan 12.06 5 Otto Krause 12.07 17 Christopher Cilliers 14.00 20 Ethan Wessels 14.33 22 Louis Bothma 14.49 29 Faas Grobler 16.53 Boys 12 --3km 9 Canaan Brice 12.36 10 Rinus Britz 12.44 21 Connor Reinders 14.00 Boys 13-- 4km 5 Jean-Jacques Holtzhausen 14.47

Landloop Liga Uitslae:

Landloop Liga Uitslae Boys 9-- 2km 1 Reynaldo Uys 7 45 2 Manny Maduna 8 05 3 Albert Erasmus 8 31 4 Hayden Gooch 8 33 7 Christiaan Beukman 8 51 8 Keagan Wessels 8 56 19 Luan le Grange 9 59   Boys 10-- 2km 3 James Brice 8 06 8 Pieter van Viegen 8 20 18 Christiaan du Plessis 9 01 27 Izak v Zyl 9 16 32 Dennis du Plessis 9 25 33 Nathan Cairns 9 25 35 Christiaan Kruger 9 36 46 Pieter Swart 10 37 49

Landloop liga uitslae:

Die 4de Landloop liga het op 01 Junie plaasgevind Hier volg die uitslae The 4 th Cross country league took place on the 1 st of June The results are as follow Boys 8 Beginners group 1km 1 Wihan Edeling 4 30 3 Anton Piek 4 47 4 Daniel vd Merwe 4 50 5 Evano Oosthuizen 4 52 6 Matthew Kingwill 4 56 7 Stian v Niekerk 4 58 12 Markus Murphy 5 08 14 Keabetswe Tlhatlogi 5 11 16 Ruben Pelser 5 14 17 Stian Smith