Cornel Liebenberg-maak ons trots!


Cornel Liebenberg-maak ons trots!

Cornel Liebenberg speel in die afgelope Julievakansie in twee TSA toernooie.
Cornel het saam met sy onderskeie dubbelsmaats, die Gauteng Oos en Gauteng Sentraal TSA
dubbels gewen. Na afloop van hierdie toernooie is hy goed voor in punte as TSA se nr 1 o.12
dubbels.
Bogenoemde voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie. Ons is trots op jou, Cornel!

Sharing Tools

Hokkie Uitslae VS JF

Hokkie Uitslae  VS JF Graad 4 - 0/10: Grey A gelyk 2-2.  Grey B wen 10-0.  Grey C wen 9-0.  Grey D wen Grey E 9-0.  Grey F wen Grey E 2-1.

Public holiday fishing fun--

Nothing like fishing in the middle of the week....  These guys had a successful day...  Have a look at what our Angling Group got up to on their public holiday at Rustfontein Dam even teacher Nadia-Narina Venter joined in the fun! Have a look on our facebook page for more images! 

Graad 1 Hokkie Uitslae:

Graad 1 vs JF A span wen 4-0 B span verloor 2-1 C span wen 4 -0 E span wen 2 -1