Hokkie vs Fichardtpark Uitslae:


Hokkie vs Fichardtpark Uitslae:

Hokkie liga: Grey vs Fichardtpark  Donderdag 31/08
 
Gr. 1A gelykop 1-1 
Gr. 1B wen 3-1
Gr. 1C wen 4-0
Gr. 1D wen 5-0
 
Gr. 2A gelykop 1-1 
Gr. 2B wen 2-1
Gr. 2C wen 5-1
Gr. 2D wen 3-0
 
0/9A wen 4-0
0/9B wen 4-1
0/9C wen 2-0
 
0/10A wen 3-1
0/10B wen 3-1
0/10C gelykop 3-3
0/10D wen 1-0
 
0/11A wen 1-0
0/11B wen 2-0
 
0/12A gelykop 0-0 
0/12B verloor 0-1
 
0/13A wen 8-0

Sharing Tools

Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms uitslae

Saterdag 28 Oktober 2017 het Grey se atlete deelgeneem aan Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms 90 Atlete was ingeskryf om aan die byeenkoms deel te neem en dit het baie goed gegaan Atlete het in 2018 se ouderdomsgroepe deelgeneem Die uitslae was as volg en die atlete ontvang elkeen ‘n sertifikaat  Daar was 20 eerste plekke  14 tweede plekke  11 derde plekke Tydens die byeenkoms

Willem Postma Redenaars Interskole

Willem Postma Redenaars Interskole    Op Donderdag 19 Oktober 2017 het 2 van ons Grey-manne aan die Willem Postma Redenaars Interskole  by Willem Postma  gaan deelneem. Ons sprekers was Lourens Nortje’ en Pierre’ Joubert albei Graad 7 sprekers. Lourens Nortje’ het ‘n tweede plek ontvang en ‘n kontantprys gewen.

ATT:Parents - Social Media and your kids

Please visit our FACEBOOK page for the article!!! https://www.facebook.com/GreyCollegePrimary/