Kloppers Tennis Tournament-Julie Vakansie


Kloppers Tennis Tournament-Julie Vakansie

Kloppers Tennis Tournament-Julie Vakansie
Albert Liebenberg wen die enkels in die o.8 afdeling.
Bogdan Mandic and Ludwig du Toit played u.10 and won their doubles and received gold medals.
Well done!
Bogdan also received a silver medal in the singles.
In die o.12 afdeling ontvang Lian du Toit ‘n silwer medalje vir enkels, asook ‘n goue medalje vir
dubbels.
Van Zyl Delport en sy dubbelsmaat ontvang silwer vir hul dubbels.
Wian Swanepoel wen die enkels in die o.14 afdeling. Skitterende prestasies deur al hierdie spelers.

Sharing Tools

Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms uitslae

Saterdag 28 Oktober 2017 het Grey se atlete deelgeneem aan Jim Fouchè Primêr se uitnodigingsbyeenkoms 90 Atlete was ingeskryf om aan die byeenkoms deel te neem en dit het baie goed gegaan Atlete het in 2018 se ouderdomsgroepe deelgeneem Die uitslae was as volg en die atlete ontvang elkeen ‘n sertifikaat  Daar was 20 eerste plekke  14 tweede plekke  11 derde plekke Tydens die byeenkoms

Willem Postma Redenaars Interskole

Willem Postma Redenaars Interskole    Op Donderdag 19 Oktober 2017 het 2 van ons Grey-manne aan die Willem Postma Redenaars Interskole  by Willem Postma  gaan deelneem. Ons sprekers was Lourens Nortje’ en Pierre’ Joubert albei Graad 7 sprekers. Lourens Nortje’ het ‘n tweede plek ontvang en ‘n kontantprys gewen.

ATT:Parents - Social Media and your kids

Please visit our FACEBOOK page for the article!!! https://www.facebook.com/GreyCollegePrimary/