o/13 Tennis Uitslae:


o/13 Tennis Uitslae:

o.13 Tennis Uitslae:
A span vs FP A: Grey wen met 59 spelle.
B span vs WP A: Grey wen met 9 spelle.
C span vs PBS A: Grey wen met 57 spelle. 
D span vs JF: Grey wen met 29 spelle.

Sharing Tools

Landloop NUUS

JeanJacques Holtzhausen het tydens afgelope SA landloopbyeemkoms in Potchefstroom n 24 plek behaal vir 0/12 seuns

Rugby nuus

Die Grey o/12 7’s rugby span het Vrydag 8 September te Paarl aan die Marius Schoeman 7’s deelgeneem Uitslae is soos volg Vrydag 8 September Grey teen Riebeeckstad Grey wen 26-5 Grey teen Connect Academy Grey wen 54-0 Grey teen Noord-Eind Grey wen 41-0 Grey teen Bastion Grey wen 27-7 Grey teen Paarl Gim Grey wen 33-14 Grey teen Kenridge Grey wen 26-14 Semi-Finaal Grey teen Lochnerhoff Grey

Rugby Nuus:

Grey o/13A wen beker finaal 26-0 teen FHP A