Sand du Plessis entrepreneursdag 2018


 Sand du Plessis entrepreneursdag 2018

13 groepe seuns, Engels en Afrikaans, neem deel aan die Sand du Plessis se entrepreneursdag. Die seuns word
beoordeel in ses afdelings. Die seuns oortref hulleself weereens en behaal eerste plekke in drie van die ses
afdelings en drie tweede plekke:
OORSPRONKLIKE NAAM & SLAGSPREUK: 1. Bakgat Boere: Heindrich Hoffman, Stefan Opperman, Gernus
Pretorius en Keanu Prinsloo.
ALGEMENE VOORKOMS & KREATIWITEIT: 1. Potato Shack: Piet Hoffman, CJ van Wyk, Ockert Oosthuizen en
Michau Grobbelaar. 2. Zimply SA: Liam Forbes, Andy Truter, Calen Schroder en Kaelo Moshotle.
BESTE AANBIEDING, VERPAKKING: 2. Bakgat Boere: Heindrich Hoffman, Stefan Opperman, Gernus
Pretorius en Keanu Prinsloo.
BESTE FINANSIëLE BESTUURDER/PLAN: 2. Candy Catch: Jannie Fourie, Jordan Verster, Theuns Mulder.
BESTE ENTREPRENEUR: 1. Dunk ‘N Double: Gerrit de Jager, Josua Maré en Werner van der Walt.

BEST ENTREPRENEUR: Virtual Reality: (Second place) Ezay Koeberg.

Sharing Tools

Landloop Liga Uitslae:

Landloop Liga Uitslae: Boys 11-- 3km 4 Janneman Jordaan 12.06 5 Otto Krause 12.07 17 Christopher Cilliers 14.00 20 Ethan Wessels 14.33 22 Louis Bothma 14.49 29 Faas Grobler 16.53 Boys 12 --3km 9 Canaan Brice 12.36 10 Rinus Britz 12.44 21 Connor Reinders 14.00 Boys 13-- 4km 5 Jean-Jacques Holtzhausen 14.47

Landloop Liga Uitslae:

Landloop Liga Uitslae Boys 9-- 2km 1 Reynaldo Uys 7 45 2 Manny Maduna 8 05 3 Albert Erasmus 8 31 4 Hayden Gooch 8 33 7 Christiaan Beukman 8 51 8 Keagan Wessels 8 56 19 Luan le Grange 9 59   Boys 10-- 2km 3 James Brice 8 06 8 Pieter van Viegen 8 20 18 Christiaan du Plessis 9 01 27 Izak v Zyl 9 16 32 Dennis du Plessis 9 25 33 Nathan Cairns 9 25 35 Christiaan Kruger 9 36 46 Pieter Swart 10 37 49

Landloop liga uitslae:

Die 4de Landloop liga het op 01 Junie plaasgevind Hier volg die uitslae The 4 th Cross country league took place on the 1 st of June The results are as follow Boys 8 Beginners group 1km 1 Wihan Edeling 4 30 3 Anton Piek 4 47 4 Daniel vd Merwe 4 50 5 Evano Oosthuizen 4 52 6 Matthew Kingwill 4 56 7 Stian v Niekerk 4 58 12 Markus Murphy 5 08 14 Keabetswe Tlhatlogi 5 11 16 Ruben Pelser 5 14 17 Stian Smith