Tennis Uitslae vs Grey PE


Tennis Uitslae vs Grey PE

Op Vrydag 9 Februarie speel 10 van ons tennisspelers teen Grey PE.
Singles format: Best of 3 sets and third set tie-breaker.
Doubles format: Pro-set.
Grey Bloem wen al hul enkels en 3 van die 5 dubbels.
 
πŸŽΎπŸŽΎπŸ†

Sharing Tools

Cricket News

Grey PE krieket inter uitslae:  o.13A WEN met 9 lopies o.13B verloor met 7 paaltjies o.13C verloor met 221 lopies o.13D verloor met 58 lopies o.11A verloor met 134 lopies o.11B verloor met 52 lopies o.11C verloor met 150 lopies

Atletiek Nuus

Grey se atlete het puik gevaar tydens vandag se Fichies Itec byeenkoms   Daar het ongeveer 71 atlete deelgeneem en die uitslae is as volg - 15 eerste plekke - 19 tweede plekke - 10 derde plekke - 9 vierde plekke Tydens die byeenkoms is 3 nuwe rekords opgestel deur Joshua Oosthuizen Ezio Panelatti en Qwyd Koen Almal rekords vir verspring Aan die einde van die byeenkoms was daar kontantpryse vir

o.13 Krieket liga uitslae:

o.13 Krieket liga uitslae: 13A wen Willem Postma A met 175 lopies 13B wen Pres Brand A met 89 lopies 13C wen Reddersburg A met 75 lopies 13E wen Kruitberg A met 67 lopies 13F verloor Onze Rust met 14 lopies